Die Boodskap

2 Samuel 10:5 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid hoor wat gebeur het, het hy mense gestuur om hulle voor te keer en vir hulle te sê om vir eers in Jerigo te bly tot hulle baarde weer uitgegroei het, want die mans was verskriklik skaam.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:4-8