Die Boodskap

2 Samuel 1:25-27 Die Boodskap (DB)

25. Die helde het gevaltoe die geveg op sy kwaaiste was.Op die berge van Israel lê Jonatan se lyk!

26. Ek is so hartseer oor jou, my broer,my heel beste vriend.Jou vriendskap was vir my meer werdas al die vroue se liefde.

27. Die helde het geval;hulle wapens is tot niet.