Die Boodskap

2 Petrus 2:22 Die Boodskap (DB)

Daar is twee spreekwoorde wat hierdie mense baie goed beskryf: “Dit is net ’n hond wat so dom is om na sy eie braaksel terug te loop.” En: “Dit is net ’n vark wat so dom is om in die modder te gaan rol nadat hy skoon gewas is.”

2 Petrus 2

2 Petrus 2:20-22