Die Boodskap

2 Petrus 1:20-21 Die Boodskap (DB)

20. Onthou, dit wat die profete in die Bybel sê, het hulle nie self uitgedink nie,

21. want geen ware profesie kom ooit van mense af nie. Nee, die Heilige Gees het presies vir hulle gewys wat hulle oor God moes sê. Hy het hulle aangevuur om oor Hom te praat.