Die Boodskap

2 Kronieke 33:8 Die Boodskap (DB)

As die Israeliete alles doen wat Ek vra en die wet gehoorsaam wat hulle by Moses, my boodskapper, geleer het, sal Ek hulle vir altyd hier in die land laat bly wat Ek vroeër al vir hulle oupas en oumas gegee het.”

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:3-18