Die Boodskap

2 Kronieke 33:3 Die Boodskap (DB)

Hy het die heilige plekke waar die afgode gedien is en wat sy pa, Hiskia, afgebreek het, weer gebou; altare vir die Baäls gebou; stompe gemaak ter ere van die afgod Asjera; al die hemelgode gedien;

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:1-10