Die Boodskap

2 Kronieke 33:23 Die Boodskap (DB)

Hy het hom glad nie aan die Here gesteur nie en hy het nie, soos sy pa Manasse, homself aan die Here se wil onderwerp nie. Trouens, Amon se sondes het net meer en meer geword.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:16-25