Die Boodskap

2 Kronieke 33:18 Die Boodskap (DB)

Die res van Manasse se geskiedenis, hoe hy tot sy God gebid het en hoe die sieners hom namens die Here, Israel se God, aangespreek het, word vertel in Die Geskiedenis van die Konings van Israel.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:8-24