Die Boodskap

2 Kronieke 33:14 Die Boodskap (DB)

Manasse het toe die buitemuur van Jerusalem herbou. Hy het van ’n punt af, wes van die Gihonfontein in die Kidronvallei, verby die Vispoort tot by die Ofel die muur opgebou en baie hoër gemaak. Hy het ook militêre offisiere in die versterkte stede in Juda aangestel.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:11-17