Die Boodskap

2 Kronieke 31:21 Die Boodskap (DB)

Hiskia het baie moeite vir die tempel van God gedoen en het met oorgawe die Here se wet en opdragte probeer uitvoer. Daarom was hy baie suksesvol.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:17-21