Die Boodskap

2 Kronieke 31:17 Die Boodskap (DB)

Die priesters is volgens hulle familie in die register aangeteken, en van die Leviete is dié wat twintig jaar en ouer was volgens hulle diensgroepe en beurte aangeteken.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:9-18