Die Boodskap

2 Kronieke 31:13 Die Boodskap (DB)

Die amptenare wat vir Kenanja en Simi gewerk het, was Jegiël, Asasja, Nagat, Aseal, Jerimot, Josabad, Eliël, Jismakja, Magat en Benaja. Dit was koning Hiskia en die hoëpriester Asarja, wat die hoof van die tempel was, se reëlings.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:10-21