Die Boodskap

2 Kronieke 27:5 Die Boodskap (DB)

Jotam het ’n suksesvolle veldtog teen die Ammoniete gevoer en hulle oorwin. Hy het hulle in daardie jaar met omtrent drie en ’n halwe ton silwer, meer as 1 500 ton koring en amper net soveel gars belas. Die Ammoniete moes dié belasting nog vir twee jaar daarna ook aan hom betaal.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-9