Die Boodskap

2 Kronieke 27:2 Die Boodskap (DB)

Die Here was tevrede met wat Jotam gedoen het, soos dit met sy pa Ussia die geval was. Jotam het darem nie in die tempel van die Here ingegaan nie. Die volk het egter steeds aangehou om verkeerde dinge te doen.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-9