Die Boodskap

2 Kronieke 26:8 Die Boodskap (DB)

Selfs die Ammoniete moes aan hom belasting betaal. Hy was later tot in Egipte bekend, want hy was teen hierdie tyd ’n baie magtige koning.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:1-17