Die Boodskap

2 Kronieke 26:21 Die Boodskap (DB)

Koning Ussia het die velsiekte gehad tot hy dood is. Hy het die res van sy lewe in afsondering deurgebring. Hy kon ook nooit weer na die tempel toe gaan nie. Sy seun Jotam het beheer oor die paleis oorgeneem. Hy het oor die mense van Juda regeer.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:18-23