Die Boodskap

2 Kronieke 26:18 Die Boodskap (DB)

Hulle het koning Ussia gekonfronteer en vir hom gesê: “Koning Ussia, u mag dit nie doen nie. Slegs priesters uit die Aäronfamilie mag wierook vir die Here brand. Gaan dadelik uit die heiligdom uit. U het ’n groot sonde gedoen. Die Here hou niks hiervan nie.”

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:8-23