Die Boodskap

2 Kronieke 26:15 Die Boodskap (DB)

Hy het ook goeie veiligheidsraamwerke gehad wat op die torings en die hoeke van Jerusalem opgerig is. Van daar af kon hulle pyle afskiet en groot klippe op aanvallers afgooi.Ussia het wyd en syd bekend geword. Deur God se goedheid het hy baie magtig geword.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:5-23