Die Boodskap

2 Kronieke 23:20 Die Boodskap (DB)

Daarna het die militêre offisiere, die hoofde van families, ander leiers en die hele volk die koning uit die tempel na die paleis toe begelei. Hulle het deur die boonste ingang van die paleis gegaan en die koning op die troon laat sit.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:13-21