Die Boodskap

2 Kronieke 23:14 Die Boodskap (DB)

Jojada het vir die offisiere gesê: “Vang haar en vat haar weg. Enigiemand wat aan haar kant is, moet julle doodmaak. Onthou net, julle mag haar nie in die tempel van die Here doodmaak nie!”

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:5-21