Die Boodskap

2 Kronieke 19:10 Die Boodskap (DB)

As daar ’n saak van iemand uit die platteland voor julle kom en dit gaan oor ’n moord of ’n ander oortreding van een van God se instruksies, bevele, wette of reëls, moet julle hulle waarsku om nie sonde te doen nie. Dit sal keer dat die Here vir julle en vir hulle kwaad word. As julle dit só doen, sal julle nie skuldig wees nie.

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:5-11