Die Boodskap

2 Kronieke 18:14 Die Boodskap (DB)

Toe hy by die koning kom, sê Agab vir hom: “Miga, kan ons na Ramot in Gilead toe gaan om te gaan veg, of moet ons dit los?”“Gaan gerus,” het Miga geantwoord, “dit sal goed gaan en julle sal wen.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:11-18