Die Boodskap

2 Kronieke 18:12 Die Boodskap (DB)

Die boodskapper wat Miga moes gaan roep, het vir hom gesê: “Luister nou ’n bietjie na my. Al die profete het vir die koning ’n oorwinning voorspel. Ek hoop net jy sal dieselfde sê en vir die koning ’n goeie boodskap gee!”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:9-18