Die Boodskap

2 Kronieke 14:5 Die Boodskap (DB)

Asa het die heilige plekke en altare waarop hulle wierook vir vreemde gode gebrand het, in elke dorp van Juda vernietig. Daarom het daar vir ’n hele ruk vrede in Juda geheers.

2 Kronieke 14

2 Kronieke 14:1-11