Die Boodskap

2 Kronieke 11:23 Die Boodskap (DB)

Hy was ook wys genoeg om vir sy ander seuns verantwoordelikhede te gee. Hy het hulle in die versterkte stede van Juda en Benjamin geplaas. Daar het hy verseker dat hulle baie kosvoorrade ontvang. Hy het ook gesorg dat hulle baie vroue het om mee te trou.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:19-23