Die Boodskap

2 Kronieke 11:21 Die Boodskap (DB)

Rehabeam was liewer vir Maäka as vir sy ander vroue en byvroue. Hy het altesaam agtien vroue en 60 byvroue gehad en was die pa van 28 seuns en 60 dogters.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:19-23