Die Boodskap

2 Kronieke 11:17 Die Boodskap (DB)

Dit het die koninkryk van Juda versterk. Hulle het drie jaar lank vir Rehabeam, Salomo se seun, ondersteun. Hulle het toegewyd probeer om die Here te dien soos hulle dit in die tyd van Dawid en Salomo gedoen het.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:14-19