Die Boodskap

2 Kronieke 11:1 Die Boodskap (DB)

Toe Rehabeam in Jerusalem aankom, het hy 180 000 uitgesoekte soldate uit die stamme van Juda en Benjamin opgeroep. Hy wou teen Israel gaan oorlog maak om sy koningskap oor hulle te herstel.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:1-9