Die Boodskap

2 Kronieke 10:7 Die Boodskap (DB)

Hulle het gesê: “As jy mooi werk met dié mense en goed is vir hulle, en as jy moeite doen om hulle tegemoet te kom, sal hulle vir altyd jou getroue onderdane bly.”

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:6-14