Die Boodskap

2 Kronieke 10:4 Die Boodskap (DB)

“Jou pa het ons baie swaar laat kry,” het hulle vir Rehabeam gesê. “As jy die dwangarbeid wat hy ons laat doen en die belastingplig verlig, sal ons lojaal bly en jou as ons koning aanvaar.”

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:1-14