Die Boodskap

2 Kronieke 10:18 Die Boodskap (DB)

Koning Rehabeam het daarna vir Hadoram, sy bevelvoerder oor die dwangarbeid, gestuur om die orde te herstel. Die Israeliete het hom aangeval en met klippe doodgegooi. Toe dié nuus koning Rehabeam bereik, het hy blitsvinnig op sy strydwa gespring en Jerusalem toe gevlug.

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:17-19