Die Boodskap

2 Kronieke 1:4 Die Boodskap (DB)

Die ark met die ooreenkoms tussen God en sy volk was egter nie daar nie. Dawid het die ark uit Kirjat-Jearim na Jerusalem laat bring en dit in ’n tent neergesit wat hy spesiaal daarvoor opgeslaan het.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:1-14