Die Boodskap

2 Kronieke 1:14 Die Boodskap (DB)

Salomo het ’n sterk weermag opgebou. Dit het 1 400 strydwaens en 1 200 ruiters ingesluit. Hy het hulle in die strydwadorpe gestasioneer en party naby hom in Jerusalem gehou.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:7-17