Die Boodskap

2 Kronieke 1:12 Die Boodskap (DB)

sal jy beslis kry wat jy gevra het. Maar Ek sal jou meer as wysheid en kennis gee: Ek sal jou ook meer geld en skatte en eer gee as wat enige koning vóór jou nog gehad het, of enigeen ná jou ooit sal hê.”

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:5-13