Die Boodskap

2 Johannes 1:11 Die Boodskap (DB)

Moet glad nie die idee skep dat julle iets met hom te doen wil hê nie. Deur hom bloot te groet sê jy eintlik al: “Ek en jy is goeie vriende. Ek is deel van al die slegte en verkeerde dinge wat jy doen en sê.”

2 Johannes 1

2 Johannes 1:9-13