Die Boodskap

1 Timoteus 5:23 Die Boodskap (DB)

Jy hoef nie net water te drink nie. Jy kan maar ook ’n bietjie wyn drink vir jou maag en al die ander kwale wat jy kort-kort het.

1 Timoteus 5

1 Timoteus 5:18-24