Die Boodskap

1 Timoteus 5:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Moenie te kwaai met ’n ouer man praat nie. Praat liewer mooi met hom asof hy jou eie pa is. Jonger mans moet jy behandel asof hulle jou broers is,

2. ouer vroue asof hulle jou ma is en jonger vroue asof hulle jou susters is. Jy moet hulle altyd so behandel dat hulle jou sal respekteer.

3. Kyk mooi na die weduwees wat werklik niemand het om vir hulle te sorg nie.