Die Boodskap

1 Timoteus 3:1 Die Boodskap (DB)

Wat ek nou sê, staan soos ’n paal bo water: as iemand baie graag ’n leier in die gemeente wil wees, wil hy ’n belangrike en goeie werk in die gemeente doen. Daarom kan nie enigiemand ’n leier wees nie.

1 Timoteus 3

1 Timoteus 3:1-3