Die Boodskap

1 Timoteus 1:17 Die Boodskap (DB)

Laat ons nooit ophou om die enigste God groot te maak en vir almal te vertel hoe wonderlik Hy is nie. Hy is ons Heerser vir altyd; niemand kan Hom sien nie en Hy gaan ook nie dood nie. So is dit en so sal dit bly.

1 Timoteus 1

1 Timoteus 1:9-20