Die Boodskap

1 Tessalonisense 4:7 Die Boodskap (DB)

God gee glad nie aan ons die reg om seksueel losbandig te leef nie. Inteendeel, ons hele lewe moet wys dat ons nou aan Hom behoort.

1 Tessalonisense 4

1 Tessalonisense 4:1-15