Die Boodskap

1 Petrus 5:9 Die Boodskap (DB)

Moenie toelaat dat hy julle geestelike fondamente skud nie. Laat dít vir julle ’n troos wees: daar is Christene oor die hele wêreld wat as Christene dieselfde dinge as julle ly omdat hulle dieselfde stryd as julle stry.

1 Petrus 5

1 Petrus 5:7-13