Die Boodskap

1 Petrus 3:14 Die Boodskap (DB)

Maar as julle moet swaarkry juis omdat julle doen wat reg is, is julle eintlik gelukkig. Moet net nie vir mense bang word en die kluts kwytraak nie.

1 Petrus 3

1 Petrus 3:3-21