Die Boodskap

1 Petrus 2:7 Die Boodskap (DB)

As jy op Jesus vertrou, deel jy in hierdie eer van Hom. Vir hulle wat hulle nie aan Hom steur nie, sê die Skrif:“Die steen wat die bouers nie wou hê nie, juis daardie steen het die belangrikste steen in die hele gebou geword.”

1 Petrus 2

1 Petrus 2:1-13