Die Boodskap

1 Kronieke 5:26 Die Boodskap (DB)

Dit is om dié rede dat die God van Israel vir koning Pul van Assirië (dit is Tiglat-Pileser) gebruik het om die stamme van Ruben, Gad en die halwe Manassestam aan te val en hulle as krygsgevangenes weg te voer. Die Assiriërs het hulle na Galag, Gabor, Hara en die Gosanrivier weggeneem. Hulle is nou nog daar.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:23-26