Die Boodskap

1 Kronieke 5:18 Die Boodskap (DB)

Die Rubeniete, Gadiete en die halwe Manassestam het 44 760 weerbare manne gehad. Hulle was goed opgeleide soldate wat met skild en swaard en pyl en boog gewapen was.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:15-22