Die Boodskap

1 Kronieke 5:1 Die Boodskap (DB)

Ruben was Israel se oudste seun. Nadat hy egter by een van sy pa se vroue geslaap het, is die status en voorregte wat hy as oudste seun gehad het, oorgedra op die seuns van Josef, Israel se seun. Hy is nie meer as die oudste seun gereken nie.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:1-11