Die Boodskap

1 Kronieke 29:6 Die Boodskap (DB)

Al die familiehoofde, die leiers van die stamme van Israel, die hoër en laer offisiere, en die verskillende amptenare van die koning was dadelik bereid om ook by te dra.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-15