Die Boodskap

1 Kronieke 29:23 Die Boodskap (DB)

Salomo het op die troon wat die Here vir Dawid gegee het, gaan sit en sy pa opgevolg. Dit het baie goed met hom gegaan en die hele Israel was getrou aan hom.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:15-24