Die Boodskap

1 Kronieke 29:17 Die Boodskap (DB)

Ek weet, my God, dat U na opregtheid by mense soek. Ek het in alle opregtheid my bydrae gemaak. Nou het ek met die grootste vreugde gesien hoe u volk wat hier teenwoordig is, bereid is om hulle besittings ook vir U te gee.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:9-22