Die Boodskap

1 Kronieke 29:15 Die Boodskap (DB)

Ons is net vir ’n kort tydjie hier op die aarde, blote besoekers soos ons voorouers voor ons. Ons tydjie op aarde is soos ’n skaduwee, dit gaan so gou verby.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:11-22